Hester Bothma 29/03/2011 at 12:35
My Pa, as die dae lank en bang word, dink ek aan jou wie so dapper geveg het. Hoop jy hardloop lekker in die hemel rond. Lief jou altyd. Jou Doggie!!!!