Flippa jou plekkie hier op aarde is leeg, maar ons harte is vol van herinneringe aan jou. Ons mis jou elke dag maar ons weet, eendag SAL ons jou weer sien. xxxxx
Daddy I miss u So much …… Dit voel nog onwertlik ….. Love u lots Is thinking OF U EVERY DAY!!!!
Moes vandag weer bel vir iemand wat vir jou briefie gestuur het om te se jy is nie meer hier nie – toe neem alle emosies weer oor en die knop in die keel wou net nie wyk nie – ek en Me was Sondag weer daar by jou – die blommetjies gaan nou weer vinnig dood met die hitte – maar ons gaan maak elke naweek jou plekkie skoon – vee die grond af, maak die grassies nat en sit vir jou vars blommetjies op – ons mis jou baie Flippa xxxxx