Martie Venter 08/10/2010 at 18:57
Laurika, dit is my liefling boetie. Dankie vir dit wat julle in sy siekte tyd vir hom beteken het. Ek weet hy het altyd met soveel opgewondenheid oor julle gepraat. Dit maak die stryd soveel makliker.
Sy stem is stil maar ons weet hy is baie gelukkig waar hy is.
Wynie ek sal jou altyd lief he. Mis jou ontsettend baie.
Rus in vrede ek gun jou dit!!!!