Ek wil net sè baie dankie vir julle ondersteuning in die hospitaal, ek weet sommer dit het BAIE vir moeder beteken! Met die (pink) kobersie op haar kop.
Ons almal wardeer dit vreeslik baie. Ook vir die pink arm bandjies wat ons almal dra.
Liefe Groete Terence en. gesin + Landi

Comments powered by CComment