Hi Laurika en span,
Dankie vir die geleentheid om deel te wees van so 'n wonderlike organisasie. Julle doen "awesome" werk.
My tyd 5H08 vir die eerste Argus is heel aanvaarbaar. Ek het die res van die manne "mis gery", maar daar was baie ander beginners wat my gehelp het "Chappies & Suikerbossie op. Dit was 'n ongelooflike ervaring en sal graag deel wil wees van 2015 se span.
The "CAN" in cancer means to me "You CAN excel with people that support"
Groete
Frans
Comments powered by CComment