Laurika baie baie dankie dat jy daar is vir ons moeder asook ons kinders. Sy dink jy is 'n engel. Jy het elke keer uit jou pad gegaan om te help,

al was dit 2uur in die oggend. Jy is 'n inspirasie vir so baie mense. Moet nooit ophou nie. Mag God jou nog baie lank spaar en die krag gee om te volhou waarmee jy besig is. Dit is min dat jy iemand kry wat voltyds werk, en jou vrye tyd spandeer om ander te help! Ons bid vir jou, want ons weet dit kan nie altyd maklik wees nie, alhoewel jy altyd, maar altyd n glimlaggie op jou gesig het! Baie baie dankie

Comments powered by CComment