Hi Laurika
Ek wil net baie dankie se dat jy so gaaf was om jou Sondagoggend op te offer om met my ouma te gesels oor wat vir haar voorle. Dit is so lekker en gerusstellend om te weet dat daar 'pink angels' daar buite is, om die pad wat voorle net bietjie minder bedroefd en hartseer te laat lyk.
Ek dink noudat my ouma en oupa bietjie beter verstaan wat aangaan en wat voorle, gaan hulle die chemo sommer met 'n baie meer geruste hart deurmaak.
Die Here het jou op hierdie wereld geplaas met 'n rede. Baie dankie vir al jou harde werk, liefde en hulp. Ek is jou ewig dankbaar
Mel
Comments powered by CComment