Baie dankie aan Marlene Bester (interact Club – George Randall Hoerskool) wat gehelp reel het vir ‘n fondsinsameling in Oos Londen, waar ‘n donasie aan Pink Chicks Cancer Support Foundation gemaak is. Dankie aan almal wat betrokke was, en dankie Alicia vir die verwysing
- Written by Laurika Fourie
Comments powered by CComment