Veronica Jacobs 7 Sept 1960 – 23 Jan 2011
Wanda 02/03/2011 at 09:08 

Ons moeder se gebed: Here Jesus, ek staan skuldig voor U. My lewe is vol sonde. Ek weet dat Jesus aan die kruis gesterf hetvir al my sonde. Jesus ek neem nou U aan en die bloedoffer van U lewe wat U vir my gebring het. Vergewe my asseblief en neem my aan as U kind Vader. AMEN

Jou plekkie is so leeg mamma, ons verlang jou so baie.