Hi Julle

Wonderlike werk wat julle doen Laurika het by ons werk kom besoek afle en ek moet se vrou jy is stunning.



Ek wil weet ek het my dogter se hare gesny en is bereid om ook my eie te sny as ek die hare vir Kanker pasiente kan skenk.

Kan julle my laat weet waar kan ek dit ingee? Ek woon in die Noorde van Pretoria.

Hoop om gou van julle te hoor.

Dankie en groete

Comments powered by CComment